Saturday, 7 November 2015

Ontwerp klas interior

My insperasie was natuurlik die ontwerp klas self, maar ek voel dat my ware insperasie eitlik by die juffrou en die leerlinge gevind het. Ek het rerig probeer om die klas te ontwerp dat dit so intresant, estesie en prakties as moontlik is, maar teselfde tyd aan almal se behoeftes en begeertes sover as moonlik te voorsien.






Ek het die vloer so gekies dat dit nie maklik merke wys nie, maklik skoon maak esteties is en terselfte tyd die klas koel hou (een van die einskappe waarvoor leiklip bekend is)








Die mure het ek self op my rekenaar gemaak aangesien ek nie die presies ontwerp wat ek gesoek het op die internet kon kry nie. Baie leerders het vir meer kleur. Terwyl die wit tussen in meer 'n gevoel van ruimte skep. En ek het hoorisontale strep gekies om met die rakke te gaan wat dus 'n gevoel van spasie skep.








Die magnetiese witboarde regoor die klaskamer is om genoeg plek te he om te skryf en werk op te sit sonder moeite. 

Die rakke is natuurlik vir meer pak spasie sowel as 'n plek om take uit te stal. Deur meer rakke in die klas kamer te he sal daar nie meer take in die pad wees nie.








Die tafels is klein maar groot genog vir teorie.En is daar 2 groot tafels in die middelwat tot 4 keer hul lengte kan word.

Daar is 'n supply kas met al die nodige toerusting vir take voor by die ingang, duidelik in die juffrouse se sig. En addisionele kassies voor die witboard vir take en spasie om witboard merkers ens. te pak.

Daar is ook rakke in die plafon van die stoorkamer en laie wat af getrek kan word.

'n Huis vir die huislose

My grootste insperasie was Tina Hovespain wie carboargami ontwerp het. My ander insperasies was de stile, origami en die idee van infinaty.














Ek het werklik baie mislukkings gehaat in verband met my materiaal in die projek , maar ek het op die ou einde deur getrek en dit maak werk, alhowel ek weet ek soveel meer sou kon doen as ek die regte materiaal van die begin gebruik het.

My materiaal op die ou einde was: Geglossde posters (wat iemand weg gegooi het), contact glue en velcrow.

Nandos lig met handwerk tegniek

Ek het hierdie taak baie geniet, al was dit 'n groot uidaging.
















Ek het my insperasie gekry van tradisionele Suid-Afrika handwerk tegnieke, naamlik krale werk. Sowel as hulle logos en die resturant Nandos self. Ek het vir my ouers gevra dat ons na Nandos toe gaan en het heeltyd fotos geneem en bietjie rond gekyk vir insperasie. Dit het my gehelp om 'n beter gevoel te kry vanhul kleurskea en styl.

My materiale was, klein krale, visnet agtige materiaal en 'n ou koffie blik, 'n kers-like balb en 'n lamp skakelaar.


See the world in a diffrent light

Ek het probeer om soveel maniere as moontlik die wereld in 'n ander lig uit te beeld deur my taak. 

My insperasie was musiek en letterlike lig.. maar wat dan van die blind het ek myself gevra?













Musiek gee jou ringting in die lewe en laat jou die wereld op 'n ander manier sien. Ek het ou sleutels aan die kop stuk van my taak vas gemaak wat die effek van 'n windchime het. Dit stel ook die sleutel vir 'n nuwe begin voor.











Letterlike lig. Hier het ek gefokus op omgewings vriendelike kerse, water kerse, en hoe om kerse te vind in die donker. my antwoord was glo in the dark watercandels, met 'n kopstuk wat ook vuuroutjies kan bevat.  











Maar wat van die blind? Een woord, brail. Ek het brail die tekens op gesoek van die woord beautifull en dit op die kop stuk van my taak geplaas.








My materiale is redelik eenvoudig.Ek het blou verf, airdry clay, ou sleutels, katoen tou, glow in the dark verf, water, olie, tou, kerswas, draad, ou glas vlesse en 'n blom pot.