Saturday, 7 November 2015

See the world in a diffrent light

Ek het probeer om soveel maniere as moontlik die wereld in 'n ander lig uit te beeld deur my taak. 

My insperasie was musiek en letterlike lig.. maar wat dan van die blind het ek myself gevra?













Musiek gee jou ringting in die lewe en laat jou die wereld op 'n ander manier sien. Ek het ou sleutels aan die kop stuk van my taak vas gemaak wat die effek van 'n windchime het. Dit stel ook die sleutel vir 'n nuwe begin voor.











Letterlike lig. Hier het ek gefokus op omgewings vriendelike kerse, water kerse, en hoe om kerse te vind in die donker. my antwoord was glo in the dark watercandels, met 'n kopstuk wat ook vuuroutjies kan bevat.  











Maar wat van die blind? Een woord, brail. Ek het brail die tekens op gesoek van die woord beautifull en dit op die kop stuk van my taak geplaas.








My materiale is redelik eenvoudig.Ek het blou verf, airdry clay, ou sleutels, katoen tou, glow in the dark verf, water, olie, tou, kerswas, draad, ou glas vlesse en 'n blom pot.  

No comments:

Post a Comment