Ek het hierdie taak baie geniet, al was dit 'n groot uidaging.
Ek het my insperasie gekry van tradisionele Suid-Afrika handwerk tegnieke, naamlik krale werk. Sowel as hulle logos en die resturant Nandos self. Ek het vir my ouers gevra dat ons na Nandos toe gaan en het heeltyd fotos geneem en bietjie rond gekyk vir insperasie. Dit het my gehelp om 'n beter gevoel te kry vanhul kleurskea en styl.
My materiale was, klein krale, visnet agtige materiaal en 'n ou koffie blik, 'n kers-like balb en 'n lamp skakelaar.
No comments:
Post a Comment